Details
Hy proe hier en daar En babbel blougroen/En plunder die kruie uit die edenshof/Kies blomme vir 'n ruikerband. Kies al pikkend kodlingmot /Van kaf na koring Van kuip na naat/ fyn happies Tog bly hy maar 'n kween//The magpie tastes here and there /chatters blue-green /babbles a blue-green stream/plunders gently the herbs in the garden./Chooses flowers for a corsage/but is a messy quean