Details
Sy hart en harspan bly bra inkokkewiet/en hiermee sal hy sit enduit/ sy tong en taal maak skanne/ bly toiingrig en inkokkewiet /hy verluister hom aan tatarat/ aan tortelduif en bokmakierie/ staar spraakloos na die daeraad/ en vloek oor hy g'n woorde het nie /(die wat hy het praat hy g'n reg nie) /en hiermee moet hy sit enduit. //He has lost his mind/ his speech makes no sense/ He stares at the birds and the sunrise. He just has to bear it.